Kerkbode 25 Oktober 2019

In die jongste Kerkbode lees ons oor die volgende ... 

2019.10.25

Oom Japie gegroet

Met die afsterwe van ds Japie du Plessis verloor die NG Kerk een van sy mees geliefde le­raars, skryf Gerdrie van der Merwe in die jongste Kerkbode (omslagdatum 25 Oktober).  Lees die volledige huldeblyk hier: 
https://kerkbode.christians.co.za/2019/10/15/ng-kerk-groet-kerklike-ikoon-en-legende/

Nuus uit Benoni

Die groot NG Kerk-storie tans is steeds die Algemene Sinode (6-11 Oktober) en die Kerkbode-span gebruik bl 10 tot 16 van dié gedrukte uitgawe om al die besluite en nuusgebeure in genoegsame detail en foto's vir lesers weer te gee. Hier is 'n oorsig van die mees gelese stories en die grootste besluite: 
https://kerkbode.christians.co.za/2019/10/15/mees-gelese-stories-by-algemene-sinode-2019/

Só kan jy Kerkbode ondersteun

Indien jy Kerkbode se joernalistiek geniet en vertrou, nooi ons jou uit om ons te ondersteun deur in te teken op die gedrukte koerant wat steeds grootliks al ons digitale projekte (die Kerkbode-app en regstreekse blogs soos by die afgelope sinode) kruis-befonds. Vind uit hoeveel dit vir jou gemeente sal kos om in te teken by ons aanlyn-sakrekenaar. Of stuur 'n e-pos met 'n navraag na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

https://kerkbode.christians.co.za/inteken