Werkswinkel: Bybel en Missionaliteit

Jy word uitgenooi na:

die tweede van ‘n reeks aanbiedinge oor

die Bybel en missionaliteit.

“Al die nasies tot die einde van die aarde”

Herontdek die Bybel se missionale stem

21 -22 Mei 2019

Lig vir die nasies.

Die Ou Testament se missionale stem

Excelsus Die ou testament se missionale stem

In hierdie werkswinkel word daar gefokus

op die eerste vyf boeke van die Ou Testament en nagedink oor die vraag:

Wat beteken dit as mens die Ou Testament deur die lens van missionaliteit lees?

Plek: NG Gemeente Suidoos-Pretoria/Stellastraat, H/v Olivier en Stellastraat, Waterkloof
Aanbieder: Dr André Bartlett
Koste: R380
VBO: 25 punte
Inskrywings: Voltooi asseblief die inskrywingsvorm en stuur dit saam met die bewys van betaling na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Navrae: Kontak Rika van Rensburg by 012 420 6738 of stuur 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.