Werkswinkel: "Daar is lewe vóór en ná aftrede"

Jy word uitgenooi na:

die eerste in ‘n reeks van drie werkswinkels vir

predikante in die afrondingsfase van hulle bediening. 

“Daar is lewe vóór én ná aftrede”

24-25 April 2019

Om sinvol af te tree

Excelsus Lewe voor en na aftrede

In hierdie eerste werkswinkel word daar besin oor:

die sielkunde van afronding en aftrede

die finansiële implikasies van aftrede

'n spiritualiteit van afronding en aftrede

Plek: NG Gemeente Suidoos-Pretoria/Stellastraat, H/v Olivier en Stellastraat, Waterkloof
Aanbieders: Roelf Opperman en Theo Smith
Koste: R380
VBO: 25 punte
Sluitingsdatum: 18 April 2019
Inskrywings: Voltooi asseblief die inskrywingsvorm en stuur dit saam met die bewys van betaling na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Navrae: Kontak Rika van Rensburg by 012 420 6738 of stuur 'n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.