← Tuis

Portefeulje

Sinodale Hulpbronne

Fondse (SKF), diensverhoudinge (SKDV), die diensgroep vir kommunikasie en die argief.

Portefeuljeleier: Dr Pieter Kruger

Argief

Oorspronklike portefeuljeplan (termyn 2022–2026)

Sinodale Hulpbronne het nie ’n eie strategiese fokus nie, maar werk deur bestaande kommissies volgens die Regulatiewe Kode:

  • Sinodale Kommissie vir Fondse (SKF): bestuur die sinode se inkomste en uitgawes, stel die sinodale begroting saam en dra kennis van uitstaande sinodale bydraes.
  • Sinodale Kommissie vir Diensverhoudinge (SKDV).
  • Diensgroep vir Kommunikasie.
  • Die Argief ressorteer ook onder die portefeulje, hoewel dit nie plaaslik hanteer word nie.

Hierdie plan is ná Sinode 2022 opgestel en word bewaar as deel van die sinode se argief. Sien hoe die leierskap verander het →