• Sinodesitting 2026

    Weesgerus

    Die Hoëveld Sinode vergader van 25 tot 28 Oktober 2026 by Weesgerus. Slegs persoonlike bywoning. Sakelys en afvaardigingsinligting volg.