- This event has passed.
Sinodesitting 2026
October 25 - October 28
Die Hoëveld Sinode vergader van 25 tot 28 Oktober 2026 by Weesgerus. Slegs persoonlike bywoning. Sakelys en afvaardigingsinligting volg.
Tema: Saam op pad – kyk, luister, getuig. Weesgerus Vakansieoord, Modimolle.
