Argief
Argief
Die sinode se geheue: nuusbriewe, dokumente, strategie en stories van 2014 tot vandag. Niks van die vorige webwerwe gaan verlore nie.
2022
Sinode 2022 — "Ons Stories"
2022–2026
Portefeuljeplanne
2017
Nuusbriewe — "Nuus vanaf Hoëveld Sinode"
- Nuusbrief 2 (2017.01.19)
- Nuusbrief 4 (2017.02.02)
- Nuusbrief 7 (2017.02.23)
- Nuusbrief 30 (2017.09.14)
- Nuusbrief 31 (2017.09.28)
- Nuusbrief 32 (2017.10.12)
- Nuusbrief 33 (2017.10.19)
- Nuusbrief 34 (2017.10.26)
- Nuusbrief 35 (2017.11.02)
- Nuusbrief 36 (2017.11.16)
- Nuusbrief 37 (2017.11.23)
- Nuusbrief 38 (2017.11.30)
Nuusbriewe van 2016, 2018–2020 en die Shalom-nuusbrief word uit die ou argief herwin.
2017–2020
Vennote se nuusbriewe
MES (Johannesburg, Kempton Park en Nasionaal), Tutela, Toibo, Bybelgenootskap e-Saaier, Hope Ministries Zimbabwe en die Uitkoms-tehuis vir dogters. [Word uit die ou argief herwin.]
2012–2018
Dokumente en besluite
Kerkorde 2012, Gewysigde Bepalings 2017 en 2018, riglyne vir kombinering en samesmelting van gemeentes, riglyne vir aanpassing van vergoeding, Algemene Sinode 2015 en persverklarings. [Word uit die ou argief herwin.]
2014–2021
Wie ons was
- [Die pad tot hier — geskiedenis van die sinode]
- Ontmoet die SDK (2022-reeks)
- [Vorige SDK en moderatuur]
- [In Memoriam]
Soek jy iets van die ou webwerf?
Ou skakels na ngkhoeveld.co.za stuur jou outomaties na die regte bladsy hier. Kan jy nie kry wat jy soek nie, kontak die sinodale kantoor — die volledige argief word bewaar.
